Tuis » Taal » Ensiklopedie » Trichardt, Carel(Carolus Trigardt)Trichardt, Carel[boodskap #124213] | Wed, 16 January 2019 06:27 | | Inligting Boodskappe: 4588 Geregistreer: November 2018 Karma: 1 | Senior Lid |
| Carel Trichardt (ook bekend as Carolus Trigardt) was 'n Voortrekkerjagter en ontdekkingsreisiger. Seun van die beroemde Louis Trichardt. In 1810 op Graaff-Reinet gebore. In 1835 het hy sy vader op sy trek na die noorde, na die Soutpansberg en toe na Lourenço Marques, vergesel. Met hulle aankoms daar in 1838, het sy vader hom versoek om die nedersettingsmoontlikhede in die noorde te ondersoek. Hy het alleen na die dorp Mosambiek getrek, die binneland ’n hele afstand binnegetrek en het selfs tot in Oos-Afrika deurgedring. Daar is bewys gelewer dat hy Abessinië bereik het. Hy het uiteindelik te voet na Lourenço Marques teruggekeer, maar moes met sy aankoms uitvind dat sy vader en die meeste lede van di Carel Trichardt | Biography, Movies & News | FandangoCarel Trichardt was born on 4 March 1939. Carel Trichardt - ESAT Carel Trichardt (@carel83) • Instagram photos and videosCarel Trichardt has one of those rare and enviable qualities of being liked.
|
|
|